Kleuranalise
Ontdek die kleure wat jou laat straal.
Aanlyn of in Paarl
Boek ’n sessie
Kleuranalise en stylontwikkeling wat jou help om aan te trek soos jý.
Ontdek die kleure wat jou laat straal.
Aanlyn of in PaarlBou ’n styl wat soos jý voel.
30+ uitrustings. Minder dink. Meer speel.
Voorkoms- en stylkonsultant, mamma van twee, thrift-kenner en kampvegter vir klere wat wérk.
Bou 30 tot 40 uitrustings uit net tien items wat reeds in jou kas is.
Leer die metode
VERKOOP SLIM OP YAGA
Praktiese wenke om jou tweedehandse mode beter te lys, styl en verkoop.
Kry die gids
Gekies, gedra en gedeel deur Thia.
